Modulekode | TRL 813 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Studente wat in tolking spesialiseer mag hierdie module neem indien hulle die module TRL 812 geslaag het. Lesings is op die teorie en praktyk van simultaantolking (konferensietolking) van mondelinge tekste en toesprake gerig. Hierdie tegniek word deur middel van verskeie oefeninge bemeester en praktiese oefeninge (in die student se gekose taalkombinasie) in die tolkingshokkie sluit die module af. Studente sal deur mondeling eksamen na afloop van die module geëvalueer word. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | TRL 811 en TRL 812 |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App